Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » buikspreek
buikspreek [boodskap #132505] So, 02 Augustus 2020 09:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 6767
Geregistreer: Julie 2020
Karma: 0
Senior Lid
buikspreek
Afbreking: buik•spreek
Samestelling: buik + spreek


Werkwoord: buikspreek
Verlede tyd: het gebuikspreek

Betekenis:
• Praat sonder om die lippe te beweeg, om die indruk te skep dat 'n pop of iemand ander die woorde spreek.

Gebruik:
• Moenie dat ander jou misbruik om hulle agenda soos 'n pop te buikspreek nie.

Verwant:
• buikspraak
• buikspreker
• buiksprekery

Vertaling:
Engels: to ventriloquise
Nederlands: buikspreken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So, 02 Augustus 2020 09:37]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: atoomgetal
Volgende onderwerp: donderweer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Aug 03 12:27:21 UTC 2020