Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » atoomgetal
atoomgetal [boodskap #132504] So, 02 Augustus 2020 09:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
atoomgetal
Afbreking: a•toom•ge•tal
Samestelling: atoom + getal


Selfstandige naamwoord: atoomgetal
Meervoud: atoomgetalle

Betekenis:
• Die aantal protone in 'n atoom se kern; die elektriese lading van die atoomkern, aangedui met die simbool Z.

Gebruik:
• Die atoomgetal van elke element word gewoonlik links onder die element in die periodieke tabel aangedui.

Sinoniem:
• atoomnommer

Vertaling:
Engels: atomic number
Nederlands: atoomgetal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buikspraak
Volgende onderwerp: buikspreek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 10:59:57 MGT 2024