Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskerming
beskerming [boodskap #132502] So, 02 Augustus 2020 09:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 6766
Geregistreer: Julie 2020
Karma: 0
Senior Lid
beskerming
Afbreking: be•sker•ming
Samestelling: beskerm + -ing


Selfstandige naamwoord: beskerming
Meervoud:

Betekenis:
• Die daad of proses om iets of iemand te beskerm.

Gebruik:
• Gereelde handewas bied noodsaaklike beskerming teen die virus, mits dit korrek gedoen word.

Sinoniem:
• beskutting
• beveiliging
• bewaring
• proteksie

Afgelei:
• dierebeskerming
• kinderbeskerming
• regsbeskerming

Vertaling:
Engels: protection, defence
Nederlands: bescherming

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So, 02 Augustus 2020 09:10]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: beslissing
Volgende onderwerp: buikspraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Aug 03 11:52:27 UTC 2020