Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wysvinger
wysvinger [boodskap #132472] Vr, 31 Julie 2020 19:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die wysvinger.
Die wysvinger.
wysvinger
Afbreking: wys•vin•ger
Samestelling: wys + vinger


Selfstandige naamwoord: wysvinger
Meervoud: wysvingers
Verkleinwoord: wysvingertjie
Meervoud van verkleining: wysvingertjies

Betekenis:
• Die tweede vinger, wat tussen die duim en die middelvinger lê.

Gebruik:
• 'n Wysvinger voor die lippe teken dat dit nou tyd is om stil te bly.

Sinoniem:
• potlekker
• voorvinger
• indeksvinger

Hiponiem:
• linkerwysvinger
• regterwysvinger

Vertaling:
Engels: forefinger, index finger
Nederlands: wijsvinger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aansporing
Volgende onderwerp: skandelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 23:19:42 MGT 2024