Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sigoot
sigoot [boodskap #132468] Vr, 31 Julie 2020 14:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sigoot
Afbreking: si•goot


Selfstandige naamwoord: sigoot
Meervoud: sigote

Betekenis:
• 'n Bevrugte eiersel, voor dit verder verdeel.

Gebruik:
• In veelsellige organismes ontstaan 'n sigoot altyd uit die versmelting van twee gamete en is dit die eerste stadium in 'n nuwe organisme se ontwikkeling.

Vertaling:
Engels: zygote
Nederlands: zygote

Nota:
• Moenie "sigoot" met "psigoot" verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skakelhuis
Volgende onderwerp: bossie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 13:48:27 MGT 2024