Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » subtiel
subtiel [boodskap #132187] Do, 16 Julie 2020 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
subtiel
Afbreking: sub•tiel


Byvoeglike naamwoord: subtiel
Vergrotende trap: meer subtiel, subtieler
Oortreffende trap: mees subtiele subtielste
Attributief: subtiele
Partitief: subtiels

Betekenis:
• 'n Fyn onderskeid tussen dinge. Met klein (maar moontlik belangrike) verskille.

Gebruik:
• Soms is groepsdruk so subtiel dat 'n mens nie eers werklik daarvan bewus is nie.

Sinoniem:
• fyn
• fynsinnig
• skerpsinnig
• spitsvondig

Afgelei:
• subtiliteit

Vertaling:
Engels: subtle
Nederlands: subtiel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soektog
Volgende onderwerp: spoedig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 13:43:56 MGT 2024