Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kilojoule
kilojoule [boodskap #132184] Do, 16 Julie 2020 09:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kilojoule
Afbreking: ki•lo•joule
Samestelling: kilo- + joule


Selfstandige naamwoord: kilojoule
Meervoud: kilojoules

Betekenis:
• 'n Eenheid vir energie, gelyk aan 103 joule of 1000 joule, aangedui met die simbool kJ.

Gebruik:
• Die energie van voedsel word uitgedruk in kilojoule of kalorieë (1 joule=0,239 kalorie; 1 kalorie=4,187 joule).
• 'n Volwasse persoon het daagliks ongeveer 8 000 tot 12 000 kilojoule energie uit voeding nodig.

Vertaling:
Engels: kilojoule
Nederlands: kilojoule

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: porsie
Volgende onderwerp: sinkgat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:58:07 MGT 2024