Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » porsie
porsie [boodskap #132183] Do, 16 Julie 2020 08:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
porsie
Afbreking: por•sie


Selfstandige naamwoord: porsie
Meervoud: porsies
Verkleinwoord: porsietjie
Meervoud van verkleining: porsietjies

Betekenis:
• 'n Deel van iets.
• Die gedeelte wat iemand kry as kos ingeskep word.

Gebruik:
• Die rowers verdeel hulle buit in gelyke porsies.
• 'n Gesonde porsie behoort nie groter as 'n persoon se handpalm te wees nie.

Sinoniem:
• deel
• gedeelte

Hiponiem:
• erfporsie

Afgelei:
• porsiegrootte

Vertaling:
Engels: part, share; heiping, portion
Nederlands: porsie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hyser
Volgende onderwerp: kilojoule
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 05:30:24 MGT 2024