Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pianis
pianis [boodskap #132178] Do, 16 Julie 2020 06:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18856
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pianis voor sy klavier.
'n Pianis voor sy klavier.
pianis
Afbreking: pi•a•nis


Selfstandige naamwoord: pianis
Meervoud: pianiste
Verkleinwoord: pianissie
Meervoud van verkleining: pianissies

Betekenis:
• 'n Musikant wat die piano/klavier bespeel ('n man of vrou).

Gebruik:
• Die pianis se vingers gly flatervry oor die klavier se klawers.

Sinoniem:
• klavierspeler

Antoniem:
• pianiste (vroulik)

Afgelei:
• jazzpianis

Vertaling:
Engels: pianist
Nederlands: pianist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lukwart
Volgende onderwerp: vryhandelsooreenkoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 16:31:42 MGT 2024