Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » assegaai
assegaai [boodskap #132138] Ma, 13 Julie 2020 09:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Koning Tsjaka met sy skild en assegaai.
Koning Tsjaka met sy skild en assegaai.
assegaai
Afbreking: as•se•gaai
Samestelling:


Selfstandige naamwoord: assegaai
Meervoud: assegaaie
Verkleinwoord: assegaaitjie
Meervoud van verkleining: assegaaitjies

Betekenis:
• 'n Werpspies van hout met 'n skerp punt, soos deur Suid-Afrikaanse stamme (veral die Zoeloes) gebruik.

Gebruik:
• Vasco da Gama is na bewering deur 'n groep Khoikhoi met 'n assegaai gewond.

Wisselvorm:
• asgaai

Afgelei:
• assegaaiboom
• assegaaibos
• assegaaihout
• assegaaiwortel

Vertaling:
Engels: spear, assegai
Nederlands: assegaai

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitgooi
Volgende onderwerp: burokraties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 21:23:34 MGT 2024