Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huig
huig [boodskap #131976] Sa, 04 Julie 2020 19:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huig
Afbreking: huig


Selfstandige naamwoord: huig
Meervoud: huige
Verkleinwoord: huigie
Meervoud van verkleining: huigies

Betekenis:
• Die kleintongetjie (Latyn: uvula).

Gebruik:
• Die kind se huig is geswel.

Vertaling:
Engels: uvula, palatine uvula
Nederlands: huig

Nota:
• Moenie "huig" met "hyg" (ww.) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaalgat
Volgende onderwerp: skik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 22:06:33 MGT 2024