Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blesbok
blesbok [boodskap #131974] Sa, 04 Julie 2020 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Blesbok.
'n Blesbok.
blesbok
Afbreking: bles•bok
Samestelling: bles + bok


Selfstandige naamwoord: blesbok
Meervoud: blesbokke
Verkleinwoord: blesbokkie
Meervoud van verkleining: blesbokkies

Betekenis:
• Groot wildsbok met 'n wit kol op sy neus wat in die Hoëveld van Suid-Afrika aangetref word, Damaliscus pygargus phillipsi.

Gebruik:
• 'n Volwasse blesbok het 'n gemiddelde massa van 80 kg en 'n hoogte van 95 cm.

Afgelei:
• blesbokooi
• blesbokram

Vertaling:
Engels: blesbuck
Nederlands: blesbok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aktetas
Volgende onderwerp: kaalgat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:52:47 MGT 2024