Radiospeler
 
Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » alkohol
alkohol [boodskap #131971] Sa, 04 Julie 2020 15:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 6766
Geregistreer: Julie 2020
Karma: 0
Senior Lid
Alkoholiese drank
Alkoholiese drank
alkohol
Afbreking: al•ko•hol


Selfstandige naamwoord: alkohol
Meervoud: alkohole
Verkleinwoord: alkoholtjie
Meervoud van verkleining: alkoholtjies

Betekenis:
• Alkoholiese drank, 'n substansie wat deur die gisting van suikers gevorm word.
• (chemie) 'n Groep koolwaterstowwe wat deur die aanwesigheid van 'n -O-H-verbinding gekenmerk word.

Gebruik:
• Ek gebruik nie 'n druppel alkohol nie.
• Die bekendste alkohol is etanol wat voorkom in wyn, bier ens en dikwels verstaan word onder die naam "alkohol".

Afgelei:
• alkoholvergiftiging
• alkoholverslawing
• alkoholvry

Vertaling:
Engels: alcohol
Nederlands: alcohol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitsig
Volgende onderwerp: applous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Aug 03 11:58:21 UTC 2020