Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » souterig
souterig [boodskap #131875] Ma, 29 Junie 2020 15:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 10852
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
souterig
Afbreking: sou•te•rig


Byvoeglike naamwoord: souterig
Vergrotende trap: souteriger
Oortreffende trap: souterigste
Attributief: souterige
Partitief: souterigs

Betekenis:
• Wat baie sout bevat of na sout proe.

Gebruik:
• Al die sout het die kos baie souterig laat proe en dit was ook nie juis geurig nie.

Sinoniem:
• brak
• soutagtig
• soutig

Afgelei:
• souterigheid

Vertaling:
Engels: salty, brackish
Nederlands: zoutig, zoutachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: epifiet
Volgende onderwerp: gorrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 09 23:25:33 UTC 2020