Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlieër
vlieër [boodskap #131789] Do, 25 Junie 2020 12:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vlieër.
'n Vlieër.
vlieër
Afbreking: vlie•ër


Selfstandige naamwoord: vlieër
Meervoud: vlieërs
Verkleinwoord: vlieërtjie
Meervoud van verkleining: vlieërtjies

Betekenis:
• 'n Voorwerp wat deur die wind aan 'n tou in die lug opgelaat word.
• Iemand wat vlieg; vlieënier; aviateur.

Gebruik:
• Die kinders speel met 'n vlieër op die strand.
• William Alcock was 'n Engelse vlieër wat saam met sir Brovyn die eerste regstreekse vlug oor die Atlantiese Oseaan afgelê het.

Vertaling:
Engels: kite; airman, flier, pilot
Nederlands: vlieger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleinlik
Volgende onderwerp: kwespunt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 23:26:30 MGT 2024