Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pes
pes [boodskap #131382] So, 24 Mei 2020 15:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
pes
Afbreking: pes


Selfstandige naamwoord: pes
Meervoud: peste
Verkleinwoord: pessie
Meervoud van verkleining: pessies

Betekenis:
• 'n Dodelike of besmetlike siekte (soos veroorsaak deur die bakterie Yersinia pestis en deur vlooie versprei).
• (figuurlik) 'n Lastige persoon of ding.

Gebruik:
• Hy het die pes onder lede.
• Die pes het my in die steek gelaat.

Afgelei:
• builepes
• runderpes

Vertaling:
Engels: pestilence, plague
Nederlands: pest


Werkwoord: pes
Verlede tyd: het gepes

Betekenis:
• Pla of lastig val.

Gebruik:
• Moenie jou sussie so pes nie.

Afgelei:
• verpes

Vertaling:
Engels: to pester, plague
Nederlands: pesten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pet
Volgende onderwerp: rankplant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 14:57:53 MGT 2024