Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pet
pet [boodskap #131381] So, 24 Mei 2020 14:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Pet.
'n Pet.
pet
Afbreking: pet


Selfstandige naamwoord: pet
Meervoud: pette
Verkleinwoord: petjie
Meervoud van verkleining: petjies

Betekenis:
• 'n Hoofdeksel met 'n harde sondak aan die voorkant.

Gebruik:
• Haal jou pet af as jy in die huis inloop.

Sinoniem:
• keps

Vertaling:
Engels: cap
Nederlands: pet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: keps
Volgende onderwerp: pes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 18:57:45 MGT 2024