Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » juig
juig [boodskap #131378] So, 24 Mei 2020 13:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
juig
Afbreking: juig


Werkwoord: juig
Verlede tyd: het gejuig
Teenwoordige deelwoord: juigende

Betekenis:
• Vreugde op 'n luide wyse uiter.

Gebruik:
• Die skare juig uitbundig toe dit bekend word dat die diktator na die buiteland gevlug het.

Antoniem:
• treur

Afgelei:
• juigend
• juigkreed
• toejuig

Vertaling:
Engels: to rejoice, exult, cheer
Nederlands: juichen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vyg
Volgende onderwerp: skare
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 07:34:17 MGT 2024