Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vyg
vyg [boodskap #131377] Sa, 23 Mei 2020 17:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18784
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vye
Vye
vyg
Afbreking: vyg
Uitspraak: /fəɪ̯x/


Selfstandige naamwoord: vyg
Meervoud: vye
Verkleinwoord: vygie
Meervoud van verkleining: vygies

Betekenis:
• 'n Soort sagte veelsadige vrug, of die boom wat dit dra (Ficus carica).

Gebruik:
• Hy pluk 'n ryp vyg om te eet.

Wisselvorm:
• vy

Vertaling:
Engels: fig
Nederlands: vijg
Zoeloe: khiwane

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plig
Volgende onderwerp: juig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 08:02:11 MGT 2024