Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plig
plig [boodskap #131376] Sa, 23 Mei 2020 16:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
plig
Afbreking: plig


Selfstandige naamwoord: plig
Meervoud: pligte
Verkleinwoord: pliggie
Meervoud van verkleining: pliggies

Betekenis:
• 'n Taak wat iemand opgelê is; iets wat mens moet doen.

Gebruik:
• As elkeen sy plig doen, sal daar baie vermag word.
• Vier ministers is van hul pligte onthef.

Sinoniem:
• taak
• verantwoordelikheid
• verpligting

Antoniem:
• reg

Vertaling:
Engels: duty, obligation
Nederlands: plicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrat
Volgende onderwerp: vyg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 15:18:57 MGT 2024