Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Kos & resepte » Pynappel-bier Resep?
Pynappel-bier Resep? [boodskap #8644] Ma, 24 Februarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Blue Peter[2]  is tans af-lyn  Blue Peter[2]
Boodskappe: 15
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hallo,
Ek soek 'n resep vir Pynappel-bier, met skop!
Enige idees?
Gerhard

--
'Die herhinneringe aan Gerhardus
is veel aangenamer as sy Teenwoordigheid'
Re: Pynappel-bier Resep? [boodskap #8652 is 'n antwoord op boodskap #8644] Di, 25 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inus Scheepers  is tans af-lyn  Inus Scheepers
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Blue Peter wrote:
>
> Hallo,
> Ek soek 'n resep vir Pynappel-bier, met skop!
> Enige idees?

Ja: Pynappels, opgekap met skil en al, suiker, gis, rosyntjies, gemmer
as jy wil. Laat staan 'n paar dae in die spens, syg deur en bottel.
Meer suiker = meer skop. Mens kan 'n paar treksels maak - gooi net
weer suiker en gis by die pynappel...

En onthou, dit smaak soos koeldrank, maar dit maak nie so nie!
--
Re: Pynappel-bier Resep? [boodskap #8668 is 'n antwoord op boodskap #8644] Do, 27 Februarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blue Peter[2]  is tans af-lyn  Blue Peter[2]
Boodskappe: 15
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
On 2/25/97 1:04PM, in message , Inus Scheepers wrote:

Dankie vir jou idee!
Wat ek graag eintlik wil weet wat is die benaderd verhouding tussen die
hoeveelheid water, pynapples, suiker en wat nog! As jy dit al so gebrou het
laat my weet watter verhouding jy gebruik het, asseblief!]

Terloops, is die gis nodig, sal die pynapples en suiker nie die fermentasie
proses alreeds begin nie?

Groete
Gerhard

> Blue Peter wrote:
>>
>> Hallo,
>> Ek soek 'n resep vir Pynappel-bier, met skop!
>> Enige idees?
>
> Ja: Pynappels, opgekap met skil en al, suiker, gis, rosyntjies, gemmer
> as jy wil. Laat staan 'n paar dae in die spens, syg deur en bottel.
> Meer suiker = meer skop. Mens kan 'n paar treksels maak - gooi net
> weer suiker en gis by die pynappel...
>
> En onthou, dit smaak soos koeldrank, maar dit maak nie so nie!
> --

--
'Die herhinneringe aan Gerhardus
is veel aangenamer as sy Teenwoordigheid'
Re: Pynappel-bier Resep? [boodskap #8688 is 'n antwoord op boodskap #8644] So, 02 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Teunis van Ree  is tans af-lyn  Teunis van Ree
Boodskappe: 33
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Blue Peter (am...@iafrica.com) wrote:
: On 2/25/97 1:04PM, in message , Inus Scheepers
: wrote:

: Dankie vir jou idee!
: Wat ek graag eintlik wil weet wat is die benaderd verhouding tussen die
: hoeveelheid water, pynapples, suiker en wat nog! As jy dit al so gebrou het
: laat my weet watter verhouding jy gebruik het, asseblief!]

: Terloops, is die gis nodig, sal die pynapples en suiker nie die fermentasie
: proses alreeds begin nie?
Jip

: Groete
: Gerhard
Re: Pynappel-bier Resep? [boodskap #8730 is 'n antwoord op boodskap #8644] Do, 06 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Teunis van Ree  is tans af-lyn  Teunis van Ree
Boodskappe: 33
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Teunis vanRee (van...@ilink.nis.za) wrote:
: Blue Peter (am...@iafrica.com) wrote:
: : On 2/25/97 1:04PM, in message , Inus Scheepers
: : wrote:

: : Dankie vir jou idee!
: : Wat ek graag eintlik wil weet wat is die benaderd verhouding tussen die
: : hoeveelheid water, pynapples, suiker en wat nog! As jy dit al so gebrou het
: : laat my weet watter verhouding jy gebruik het, asseblief!]

: : Terloops, is die gis nodig, sal die pynapples en suiker nie die fermentasie
: : proses alreeds begin nie?
: Jip

Jammer oor die voëls op die draad... hier's hy:

Rasper of maal 1 pynappel (of die ekwivalent in skille) en voeg dit
by 4,5 L koue water. Voeg
1,2 kg suiker en
15 ml fyn gemmer by en meng
goed.
Bedek dit en laat 24 h by kamertemperatuur (of in 'n warm plek) staan om te
gis. Syg die bier deur 'n skoon doek, bottel dit, kurk dit of draai proppe
op en verkoel.
Geniet dit.

Groete

T
Pynappel-bier Resep? [boodskap #120215 is 'n antwoord op boodskap #8644] So, 01 Februarie 2015 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hzwie...  is tans af-lyn  hzwie...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2015
Karma: 0
Junior Lid
Hallo
Ek het die lekker resep van pynappelbier probeer, maar wat ek wil weet na so vierdae in die yskas het dit so n bietjie wit skuim bo-op gemaak. Is daar iets fout? Het ek dalk iets verkeerd gedoen?
Re: Pynappel-bier Resep? [boodskap #127148 is 'n antwoord op boodskap #8644] Do, 11 Julie 2019 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gorvianb  is tans af-lyn  gorvianb
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2019
Karma: 0
Junior Lid
Enige goeie bier het 'n kop a.k.a skuim lagie.

Re: Pynappel-bier Resep? [boodskap #130647 is 'n antwoord op boodskap #8644] Do, 02 April 2020 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ct2ebenaezer  is tans af-lyn  ct2ebenaezer
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2020
Karma: 0
Junior Lid
Wat laat pynappelbier alkohol later inkry?

Re: Pynappel-bier Resep? [boodskap #130648 is 'n antwoord op boodskap #130647] Sa, 04 April 2020 08:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kinneartracyc  is tans af-lyn  kinneartracyc
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2020
Karma: 0
Junior Lid
Die suiker word omgesit in alkohol.

Pynappel-bier Resep? [boodskap #130707 is 'n antwoord op boodskap #8644] Di, 07 April 2020 07:40 Na vorige boodskap
shantelltekslaundry79  is tans af-lyn  shantelltekslaundry79
Boodskappe: 1
Geregistreer: April 2020
Karma: 0
Junior Lid
Hoeveel van als moet jy saam ingooi.

Vorige onderwerp: Melkkos
Volgende onderwerp: Mampoer stook gids
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:03:26 MGT 2024