Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wasmasjien
wasmasjien [boodskap #130611] Do, 02 April 2020 14:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Wasmasjien.
'n Wasmasjien.
wasmasjien
Afbreking: was•ma•sjien
Samestelling: was + masjien


Selfstandige naamwoord: wasmasjien
Meervoud: wasmasjiene
Verkleinwoord: wasmasjientjie
Meervoud van verkleining: wasmasjientjies

Betekenis:
• Toestel om vuil wasgoed mee te was.

Gebruik:
• 'n Outomatiese wasmasjien werk volgens vooraf gestelde wasprogramme, waaronder spesiale handwasprogramme wat selfs satyn en kasjmier kan hanteer en word gewoonlik as voorlaaiers aangebied.

Hiponiem:
• bolaaier
• voorlaaier

Vertaling:
Engels: washing machine, laundry machine
Nederlands: wasmachine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teelepel
Volgende onderwerp: vrieskas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:47:54 MGT 2024