Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » teelepel
teelepel [boodskap #130610] Do, 02 April 2020 14:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Teelepel.
'n Teelepel.
teelepel
Afbreking: tee•le•pel
Samestelling: tee + lepel


Selfstandige naamwoord: teelepel
Meervoud: teelepels
Verkleinwoord: teelepeltjie
Meervoud van verkleining: teelepeltjies

Betekenis:
• 'n Klein lepel om tee mee te roer.
• Die hoeveelheid wat in so 'n lepeltjie pas (met 'n volume van 5 ml).

Gebruik:
• Sy roer haar tee met 'n teelepel.
• Gooi 'n teelepel suiker by.

Afgelei:
• teelepelvol
• teelepelsvol

Vertaling:
Engels: teaspoon
Nederlands: theelepel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doodsweet
Volgende onderwerp: wasmasjien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 09:50:36 MGT 2024