Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doodsweet
doodsweet [boodskap #130609] Do, 02 April 2020 13:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doodsweet
Afbreking: dood•sweet
Samestelling: dood + sweet


Selfstandige naamwoord: doodsweet
Meervoud:

Betekenis:
• Sweet veroorsaak deur groot angs, soos die koue sweet van 'n sterwende persoon.

Gebruik:
• Die suster vee die doodsweet van die siek man se voorkop af.

Sinoniem:
• reeu

Vertaling:
Engels: death damp, death sweat
Nederlands: doodszweet, reeuw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hemelruim
Volgende onderwerp: teelepel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 21:07:01 MGT 2024