Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hemelruim
hemelruim [boodskap #130608] Do, 02 April 2020 12:54
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18856
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die hemelruim.
Die hemelruim.
hemelruim
Afbreking: he•mel•ruim
Samestelling: hemel + ruim


Selfstandige naamwoord: hemelruim
Meervoud: hemelruime

Betekenis:
• Die gewelf bo die aarde.

Gebruik:
• Kyk 'n mens op 'n donker, wolklose nag op na die hemelruim, sien jy die maan en ontelbare sterre.

Sinoniem:
• eter
• firmament
• hemel
• kosmos
• lugruim
• sterreruim
• uitspansel

Vertaling:
Engels: sky, heavens, celestial sphere
Nederlands: hemelruim

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mampoer
Volgende onderwerp: doodsweet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 16:42:17 MGT 2024