Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bloedbank
bloedbank [boodskap #130603] Wo, 01 April 2020 17:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die bloed van 'n skenker.
Die bloed van 'n skenker.
bloedbank
Afbreking: bloed•bank
Samestelling: bloed + bank
Uitspraak: /ˈblut.baŋk/


Selfstandige naamwoord: bloedbank
Meervoud: bloedbanke
Verkleinwoord: bloedbankie
Meervoud van verkleining: bloedbankies

Betekenis:
• 'n Plek en instelling waar die bloed van skenkers vir bloedoortappings gekeur en bewaar word.

Gebruik:
• 'n Skenker kan elke 56 dae 'n bloedbank besoek om bloed te skenk.

Vertaling:
Engels: blood bank
Nederlands: bloedbank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bliksemstraal
Volgende onderwerp: bloedgroep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 06:09:29 MGT 2024