Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » walm
walm [boodskap #130512] Do, 26 Maart 2020 20:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
walm
Afbreking: walm


Selfstandige naamwoord: walm
Meervoud: walms
Verkleinwoord: walmpie
Meervoud van verkleining: walmpies

Betekenis:
• 'n Dik rook of damp wat in die lug hang.

Gebruik:
• Toe hy die deur oopmaak, tref 'n walm van warm lug hom in sy gesig.

Afgelei:
• gaswalm
• rookwalm
• tabakwalm
• talmwalm

Vertaling:
Engels: fume, vapour, smoke
Nederlands: walm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: talmwalm
Volgende onderwerp: seevark
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 06:32:56 MGT 2024