Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Talmud
Talmud [boodskap #130507] Do, 26 Maart 2020 18:52
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18630
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die Babiloniese Talmoed.
Die Babiloniese Talmoed.
Talmud
Afbreking: Tal•mud


Selfstandige naamwoord: Talmud
Meervoud:

Betekenis:
• Die heilige aanvullende boek van die Jode.

Gebruik:
• Die Talmoed is naas die Tanag (die Ou Testament vir die Christene) die belangrikste boek in Judaïsme.

Vertaling:
Engels: Talmud
Nederlands: Talmoed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stoïsyn
Volgende onderwerp: Koran
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:16:16 MGT 2024