Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » potensie
potensie [boodskap #129943] Ma, 24 Februarie 2020 14:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
potensie
Afbreking: po•ten•sie


Selfstandige naamwoord: potensie
Meervoud: potensies

Betekenis:
• Die trefkrag of vermoë waaroor iets of iemand beskik.
• Seksuele vermoë van 'n man.

Gebruik:
• Dit lyk tog of sy politieke potensie in die afgelope maande begin afneem het.

Sinoniem:
• mag
• sterkte
• vermoë

Antoniem:
• impotensie

Vertaling:
Engels: potency
Nederlands: potentie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leiboom
Volgende onderwerp: deursigtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 06:08:58 MGT 2024