Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » welgeluksalig
welgeluksalig [boodskap #129940] Ma, 24 Februarie 2020 06:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
welgeluksalig
Afbreking: wel•ge•luk•sa•lig
Samestelling: wel + geluk + salig


Byvoeglike naamwoord: welgeluksalig
Vergrotende trap: welgeluksaliger
Oortreffende trap: welgeluksaligste
Attributief: welgeluksalige
Partitief: welgeluksaligs

Betekenis:
• Baie gelukkig; hoogs geseënd.

Gebruik:
Welgeluksalig is die man wat nie wandel in die raad van die goddelose en nie staan op die weg van die sondaars en nie sit in die kring van die spotters nie. [Psalms 1:1]

Sinoniem:
• gelukkig
• salig
• geseënd

Vertaling:
Engels: blessed
Nederlands: welgelukzalig

Nota:
• Die voorvoegsel "wel" is versterkend: baie salig, baie gelukkig, baie geseënd.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spreekkamer
Volgende onderwerp: stal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 08:53:55 MGT 2024