Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » planetarium
planetarium [boodskap #129917] Sa, 22 Februarie 2020 05:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die binnekant van 'n planetarium.
Die binnekant van 'n planetarium.
planetarium
Afbreking: pla•ne•ta•ri•um


Selfstandige naamwoord: planetarium
Meervoud: planetariums, planetaria
Verkleinwoord: planetariumpie
Meervoud van verkleining: planetariumpies

Betekenis:
• Teater met groot koepel waarteen die beweging van die hemelliggame geprojekteer word.

Gebruik:
• Die moderne optiese planetarium beskik oor 'n spesiale projekstoel waarmee die naghemel vir opvoedkundige vertonings uitgebeeld word.

Vertaling:
Engels: planetarium
Nederlands: planetarium

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: petrolopslagplek
Volgende onderwerp: preekstoel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 22:53:35 MGT 2024