Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lamp
lamp [boodskap #129910] Vr, 21 Februarie 2020 14:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Olielamp.
'n Olielamp.
lamp
Afbreking: lamp
Uitspraak: /lamp/


Selfstandige naamwoord: lamp
Meervoud: lampe
Verkleinwoord: lampie
Meervoud van verkleining: lampies

Betekenis:
• 'n Toestel wat lig gee.

Gebruik:
• Blaas die lamp dood voordat julle gaan slaap.

Spreekwoord:
• Jou lamp onder die maatemmer sit. [Jou kennis vir jouself hou en nie ander help nie.]

Afgelei:
• agterlamp
• booglamp
• gloeilamp
• olielamp
• studeerlamp

Vertaling:
Engels: lamp, bulb
Nederlands: lamp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoorsteen
Volgende onderwerp: parlementshuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 07:06:29 MGT 2024