Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » casino
casino [boodskap #129842] So, 16 Februarie 2020 18:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
casino
Afbreking: ca•si•no


Selfstandige naamwoord: casino
Meervoud: casino's
Verkleinwoord: casino'tjie
Meervoud van verkleining: casino'tjies

Betekenis:
• Plek waar gedobbel word.

Gebruik:
• Hy het regs in plaas van links gedraai, reguit casino toe.

Wisselvorm:
• kasino

Sinoniem:
• dobbelhuis

Vertaling:
Engels: casino, gambling house
Nederlands: casino

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sku
Volgende onderwerp: dobbelhuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 13:20:37 MGT 2024