Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voertuig
voertuig [boodskap #129411] Do, 23 Januarie 2020 20:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voertuig
Afbreking: voer•tuig


Selfstandige naamwoord: voertuig
Meervoud: voertuie
Verkleinwoord: voertuigie
Meervoud van verkleining: voertuigies

Betekenis:
• Toestel waarin 'n mens kan ry of goed van een plek na 'n ander kan neem.

Gebruik:
• Dit is belangrik om jou voertuig voor 'n lang reis deeglik te inspekteer.

Sinoniem:
• rytuig
• vervoermiddel

Hiponiem:
• bus
• fiets
• motorkar
• trein
• trekker
• vliegtuig

Afgelei:
• motorvoertuig
• polisievoertuig
• sportnutsvoertuig
• veldvoertuig
• viertrekvoertuig

Vertaling:
Engels: vehicle, means of transport
Nederlands: voertuig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vluglees
Volgende onderwerp: tjoekie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 23:14:03 MGT 2024