Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vloeistof
vloeistof [boodskap #129407] Do, 23 Januarie 2020 16:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vloeistof
Afbreking: vloei•stof
Samestelling: vloei + stof
Uitspraak: /ˈfluistɔf/


Selfstandige naamwoord: vloeistof
Meervoud: vloeistowwe
Verkleinwoord: vloeistofie
Meervoud van verkleining: vloeistofies

Betekenis:
• Iets soos water wat loperig is en in 'n houer gegooi kan word. 'n Stof in vloeiende vorm; toestand waarin 'n stof nie sy eie vorm het nie, maar wel 'n eie volume het.

Gebruik:
• 'n Vloeistof kan tot 'n vastestof vries of na 'n gas verdamp.

Afgelei:
• vloeistofinhoud
• vloeistofinname
• vloeistofmengsel
• vloeistofverlies

Vertaling:
Engels: liquid, fluid
Nederlands: vloeistof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlieg
Volgende onderwerp: vloer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 06:20:00 MGT 2024