Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versorg
versorg [boodskap #129375] Di, 21 Januarie 2020 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versorg
Afbreking: ver•sorg


Werkwoord: versorg
Verlede tyd: het versorg

Betekenis:
• Na iemand kyk en hom of haar oppas; toesien dat 'n lewende wese die nodige kry.

Gebruik:
• Die verpleegster versorg die pasiënte in die hospitaal.

Spreekwoord:
• Hy het hulle versorg met voedsel en deksel. [Van kos en klere voorsien.]

Afgelei:
• versorging
• versorger

Vertaling:
Engels: to look after, take care of
Nederlands: verzorgen


Byvoeglike naamwoord: versorg
Attributief: versorgde

Betekenis:
• Wat goed opgepas is.

Gebruik:
• Die huis is goed versorg.

Vertaling:
Engels: tidy, neat, cultivated
Nederlands: verzorgd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verslag
Volgende onderwerp: verstand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 06:52:03 MGT 2024