Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verslag
verslag [boodskap #129374] Di, 21 Januarie 2020 07:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verslag
Afbreking: ver•slag


Selfstandige naamwoord: verslag
Meervoud: verslae
Verkleinwoord: verslaggie
Meervoud van verkleining: verslaggies

Betekenis:
• 'n Berig oor 'n gebeurtenis of toestand.

Gebruik:
• As u 'n verslag skryf, maak seker dat dit akkuraat, bondig, duidelik en goed gestruktureer is.

Hiponiem:
• jaarverslag
• voorsittersverslag
• verkeersverslag

Afgelei:
• verslagdoening
• verslaggeefster
• verslaggewer
• verslaggewing

Vertaling:
Engels: report, account
Nederlands: verslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskriklik
Volgende onderwerp: versorg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 19:38:24 MGT 2024