Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verskriklik
verskriklik [boodskap #129373] Di, 21 Januarie 2020 06:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verskriklik
Afbreking: ver•skrik•lik


Byvoeglike naamwoord: verskriklik
Vergrotende trap: verskrikliker
Oortreffende trap: verskriklikste
Attributief: verskriklike
Partitief: verskrikliks

Betekenis:
• Wat vreeslik of baie erg is; so erg dat mens daarvoor skrik.

Gebruik:
• Die pyn was verskriklik.
• Die weer was verskriklik erg gisteraand.

Sinoniem:
• afgryslik
• afskuwelik
• ontsettend
• skrikaanjaend
• skrikwekkend
• vreeslik
• ysingwekkend

Vertaling:
Engels: terrible, dreadful, horrible
Nederlands: verschrikkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskoon
Volgende onderwerp: verslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 05:01:20 MGT 2024