Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verskoning
verskoning [boodskap #129369] Ma, 20 Januarie 2020 19:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verskoning
Afbreking: ver•sko•ning


Selfstandige naamwoord: verskoning
Meervoud: verskonings, verskoninge
Verkleinwoord: verskoninkie
Meervoud van verkleining: verskoninkies

Betekenis:
• Die rede wat 'n mens gee as jy iets nie kan doen of kon gedoen het nie.

Gebruik:
• Ek vra om verskoning vir my slegte gedrag.
• Jy sal aan 'n beter verskoning as dit moet dink.

Sinoniem:
• apologie
• verontskuldiging

Vertaling:
Engels: apology, excuse, pardon, forgiveness, excusement
Nederlands: verschoning

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskillend
Volgende onderwerp: verskoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 21:26:35 MGT 2024