Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitdink
uitdink [boodskap #129285] Vr, 17 Januarie 2020 07:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitdink
Afbreking: uit•dink
Samestelling: uit + dink


Werkwoord: dink uit, uitdink
Verlede tyd: het uitgedink

Betekenis:
• Dink en 'n plan kry; iets bedink; versin.

Gebruik:
• Wie sal sulke gemors uitdink?

Vertaling:
Engels: to conceive, contrive, devise
Nederlands: uitdenken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uil
Volgende onderwerp: uitdrukking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 10:58:57 MGT 2024