Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tydskrifartikel
tydskrifartikel [boodskap #129282] Vr, 17 Januarie 2020 06:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tydskrifartikel
Afbreking: tyd•skrif•ar•ti•kel
Samestelling: tydskrif + artikel


Selfstandige naamwoord: tydskrifartikel
Meervoud: tydskrifartikels
Verkleinwoord: tydskrifartikeltjie
Meervoud van verkleining: tydskrifartikeltjies

Betekenis:
• 'n Storie of ander vertelling wat in 'n tydskrif verskyn.

Gebruik:
• Sy is op soek na 'n tydskrifartikel oor dinosourusse vir haar taak.

Vertaling:
Engels: magazine article
Nederlands: tijdschriftartikel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vulva
Volgende onderwerp: ui
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 18:58:58 MGT 2024