Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tweeling
tweeling [boodskap #129281] Vr, 17 Januarie 2020 05:34 na volgende boodskap
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Tweeling.
'n Tweeling.
tweeling
Afbreking: twee•ling


Selfstandige naamwoord: tweeling
Meervoud: tweelinge
Verkleinwoord: tweelingetjie
Meervoud van verkleining: tweelingetjies

Betekenis:
• Twee kinders van dieselfde ma wat omtrent gelyk gebore is.

Gebruik:
• By tweelinge word daar 'n onderskeid getref tussen 'n identiese tweeling en nie-identiese tweeling.

Vertaling:
Engels: twin
Nederlands: tweeling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Re: tweeling [boodskap #134224 is 'n antwoord op boodskap #129281] Vr, 23 Oktober 2020 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter H Kruger  is tans af-lyn  Pieter H Kruger
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2020
Karma: 0
Junior Lid
Volgens die Afrikaanse Woordelys & Spelreëls is die verkleiningsvorm: tweelingetjie(s).
Re: tweeling [boodskap #134226 is 'n antwoord op boodskap #134224] Vr, 23 Oktober 2020 13:35 Na vorige boodskap
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Reggemaak, dankie.

Nota aan self: 'n Woord wat eindig op die agtervoegsel -ling se verkleiningsvorm is -etjie.
Vorige onderwerp: blouaap
Volgende onderwerp: Le Roux
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:55:58 MGT 2024