Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vulva
vulva [boodskap #129280] Vr, 17 Januarie 2020 05:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vulva
Afbreking: vul•va


Selfstandige naamwoord: vulva
Meervoud: vulvas

Betekenis:
• Uitwendige vroulike geslagsdele. Die skaamspleet, ingang tot die vagina.

Gebruik:
• Die woord vulva is afgelei van die Latyn vir "omhulsel" of "bedekking".

Vertaling:
Engels: vulva
Nederlands: vulva

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tuis
Volgende onderwerp: tydskrifartikel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 16:43:47 MGT 2024