Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dispuut
dispuut [boodskap #129276] Do, 16 Januarie 2020 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dispuut
Afbreking: dis•puut


Selfstandige naamwoord: dispuut
Meervoud: dispute
Verkleinwoord: dispuutjie
Meervoud van verkleining: dispuutjies

Betekenis:
• 'n Stryd, twis of verskil oor iets; saak wat besleg moet word.

Gebruik:
• Wanneer jy kan sien dat niks in 'n dispuut bereik word nie, is dit tyd om 'n skietstilstand te bewerkstellig en isolasie te soek.

Sinoniem:
• twisgesprek

Afgelei:
• disputeer

Vertaling:
Engels: controversy, disputation, quarrel
Nederlands: dispuut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wyfie
Volgende onderwerp: data
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 05:35:57 MGT 2024