Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rekenaarskerm
rekenaarskerm [boodskap #128694] Sa, 14 Desember 2019 19:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Rekenaarskerms wat in 'n donker kamer gloei.
Rekenaarskerms wat in 'n donker kamer gloei.
rekenaarskerm
Afbreking: re•ke•naar•skerm
Samestelling: rekenaar + skerm


Selfstandige naamwoord: rekenaarskerm
Meervoud: rekenaarskerms
Verkleinwoord: rekenaarskermpie
Meervoud van verkleining: rekenaarskermpies

Betekenis:
• Die skerm (of monitor) van 'n rekenaar waarop die afvoer vertoon word.

Gebruik:
• Hy gebruik 'n 24-duim rekenaarskerm met 'n hoë resolusie.
• Die rekenaarskerm kan wel soms lastig wees omdat die kwaliteit van die skerm leeswerk kan benadeel.

Sinoniem:
• monitor
• skerm

Verwant:
• televisieskerm

Vertaling:
Engels: computer screen
Nederlands: beeldscherm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: modern
Volgende onderwerp: moedeloos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 06:50:17 MGT 2024