Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mier
mier [boodskap #128692] Sa, 14 Desember 2019 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Miere
Miere
mier
Afbreking: mier
Uitspraak: /mir/


Selfstandige naamwoord: mier
Meervoud: miere
Verkleinwoord: miertjie
Meervoud van verkleining: miertjies

Betekenis:
• 'n Klein, kruipende insek wat in groot kolonies woon.

Gebruik:
• Ons het dikwels las van miere.

Afgelei:
• miernes
• miershoop
• mierkolonie
• rooimier
• rysmier

Vertaling:
Engels: ant
Nederlands: mier

Nota:
• Versamelnaam: kolonie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mielie
Volgende onderwerp: modern
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 11:59:31 MGT 2024