Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meubels
meubels [boodskap #128689] Sa, 14 Desember 2019 11:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Meubels
Meubels
meubels
Afbreking: meu•bels


Selfstandige naamwoord: meubel, meubelstuk
Meervoud: meubels

Betekenis:
• Voorwerpe waarmee 'n kamer uitgerus word, soos tafels, stoele, beddens en kaste.

Gebruik:
• Die ou meubels is pragtig gerestoureer en gestoffeer.
• Daar was soveel meubels in die winkel dat sy nie geweet het wat om te kies nie.

Afgelei:
• meubeleer
• meublement

Verwant:
• huisraad

Vertaling:
Engels: furniture
Nederlands: meubels

Nota:
• Meubels word meestal slegs in die meervoud gebruik. In die enkelvoud praat ons van 'n meubelstuk.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mes
Volgende onderwerp: mevrou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 09:06:25 MGT 2024