Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » langsaan
langsaan [boodskap #128616] So, 08 Desember 2019 17:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
langsaan
Afbreking: langs•aan
Samestelling: langs + aan


Bywoord: langsaan

Betekenis:
• Teenaan of baie naby iets anders; naas; naburig; aan die kant van.

Gebruik:
• Gaan leen bietjie suiker langsaan.

Vertaling:
Engels: next door
Nederlands: ernaast


Voorsetsel: langsaan

Betekenis:
• Teenaan of baie naby iets anders; naas; aan die kant van.

Gebruik:
• Die kafee is langsaan die slaghuis.

Vertaling:
Engels: next to
Nederlands: ernaast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bronkode
Volgende onderwerp: lapa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 16:37:59 MGT 2024