Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwart
kwart [boodskap #128609] So, 08 Desember 2019 09:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwart
Afbreking: kwart


Selfstandige naamwoord: kwart
Meervoud: kwarte
Verkleinwoord: kwartjie
Meervoud van verkleining: kwartjies

Betekenis:
• Een van vier gelyke dele (¼).
• Vyftien minuut van 'n uur.

Gebruik:
• Kom ons deel die kos in kwarte, sodat al vier van ons ewe veel kry.
• Die bus kom kwart oor tien.

Sinoniem:
• vierde
• vierdeel

Afgelei:
• kwarteeu

Vertaling:
Engels: quarter, fourth
Nederlands: kwart, vierdeel, vierde

Nota:
• Kwart is ook 'n hooftelwoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kussing
Volgende onderwerp: kwêlafluit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 17:08:19 MGT 2024