Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Sterk geloof
Sterk geloof [boodskap #128478] So, 24 November 2019 07:41
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Twee nonne ry per motor en gaan staan sonder brandstof.
By die naaste plaashuis vra hulle 'n bietjie petrol.
Die oom het nie 'n houer nie en gooi die petrol sommer in 'n ou koos (piepiepot).
Nou staan die nonne langs die pad en gooi die petrol uit die ongewone houer in die kar in.
Die dominee en die ouderling kom op daardie oomblik daar verby en dominee sê:
  "Broer, sowat van geloof het ek lanklaas gesien!"
Vorige onderwerp: Nog 'n grappie
Volgende onderwerp: Kerkbasaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 18:33:44 MGT 2024